Bi Annual Listing
Contact Information
17 Longwood Road, Gillitts, Kloof , 3610, KLOOF
Detailed Information
Ons is die enigste NG Kerk bo die Fieldshill area. Ons sien onsself as ‘n dinamiese en pasaangewende gemeente in een van die mooiste dele van Durban. Krantzkloof is ‘n groeiende gemeente met jong en ouer lidmate en ‘n plek waar ons met deernis na mekaar omsien. Ons kerk is egter oop vir enigiemand wat belangstel.
Ons wil die lig van Jesus Christus weerkaats binne en buite die gemeente sodat almal binne die gemeente in ‘n verhouding met Hom moet begin leef en almal buite die gemeente met wie ons te doen kry blootgestel moet word aan dié Lig wat wat mense verlig.